Martelle
Ek wil net baie dankie se vir als wat julle gedoen het vir my in die 2weke daar. Dat jul ons gedruk het om net ons beste te gee. Ek kan nie glo dit is verby nie en wens ek dan terug kom. Dit was als die moeitewerd en sal graag weer ‘n draai wil kom maak. Ek kan nie wag vir die opvolg kurses nie, ek begin sommer nou as spaar. Ek het verskriklik baie geleer en se weer baie dankie vir al julle hulp, belangstelling en liefde.
Baie liefde
Martelle